Guest Book
previous
> next
Phil Tredoux - "Baie, baie dankie. Ek kon nie gevra het
om vir my tweede kind se geboorte, oor kersfees, in ‘n beter
omgewing te bly nie. Julle vriendelikheid en belangstelling was
vir my ‘n riem onder die hart. Ek sal graag weer later by
julle wil kom kuier, want om hier tuis te gaan, is nie soos om
‘n gewone gastehuis te besoek nie, maar soos om vir goeie
vriende te kuier. Weereens dankie."
Justin Runji & Family, Namibia - "My son, wife and I
wish to thank you for your hospitality. We indeed felt welcome
and certainly enjoyed our stay. We found the breakfast very homely
and healthy. We sincerely wish you prosperity in your endeavour
to keep guests comfortable and may your business grow. At the
earliest opportunity we would like to stay here again."
|