about us
accommodation
meals
tarrifs
guest book
contact us
map
feather on

Afrikaans

Guest Book

previous > next

"Baie, baie dankie. Ek kon nie gevra het om vir my tweede kind se geboorte, oor kersfees, in ‘n beter omgewing te bly nie. Julle vriendelikheid en belangstelling was vir my ‘n riem onder die hart. Ek sal graag weer later by julle wil kom kuier, want om hier tuis te gaan, is nie soos om ‘n gewone gastehuis te besoek nie, maar soos om vir goeie vriende te kuier. Weereens dankie." - Phil Tredoux

"My son, wife and I wish to thank you for your hospitality. We indeed felt welcome and certainly enjoyed our stay. We found the breakfast very homely and healthy. We sincerely wish you prosperity in your endeavour to keep guests comfortable and may your business grow. At the earliest opportunity we would like to stay here again." - Justin Runji & Family, Namibia

Brian & Nicky Gorland - "Amazing, thanks for the care and hospitality, we will definitely be back. Home was never like this."

"Baie dankie - ons het baie gemaklik en tuis gevoel en baie lekker gekuier. Ontbyt - Uitstekend." - Hennie & Sonja Smit