Besoekersboek
vorige
> volgende
"Baie dankie - ons het baie gemaklik en tuis gevoel
en baie lekker gekuier. Ontbyt - Uitstekend." - Hennie &
Sonja Smit
"Thank you very much for your kindness and hospitality.
I will definitely miss this place & I will come back again
with my family." - Jabu Magogngo, Swaziland 09268 - 3131232
"Ons het baie lekker geslaap en julle plek is pragtig en
stylvol. Baie seën vir julle." - Frikkie & Hermien
vd Merwe
"Ons het julle plek baie geniet. Dit is pragtig hier! Waardeer
al die groen om julle. Alle sukses." - Lieb & Alta Kriek,
Welkom
"Ek is mal oor julle gastehuis en het dit baie geniet om
onder julle vlerk te woon. Dit is pragtig en stylvol." -
Ronel Steyn, Dunnotter
"Baie dankie vir julle gasvryheid, ek is baie bederf gedurende
my kuiertjie." - Koos Grottebo
|