Besoekersboek
volgende
Pieter & Shaunet -
Meyerton -
"Het dit baie geniet om hier oor te slaap. Dankie vir die
spesiale moeite wat julle gedoen het."
Peter Jaubt - "It has been a wonderfull stay at this ‘’home
from home’‘. Thanks for the special attention. You
guys are special, very special!!"
Wilna Schoonwinkel - "Baie lekker gekuier en geslaap. Pragtige
plek en baie netjies."
Naomi van Zyl. Posbus 455 Mafikeng 2745. -
"'n Gasvrou duisend!!! "
Soretha Baard (021) 4676055. - "Baie dankie vir die wonderlike
drie weke. Ek het dit baie geniet. Mooi bly en sterkte vorentoe."
F. Kantey, Cape Town - "Beautiful setting, great conversation!
Hope to return."
|